Archive

Sharon en die vier NGS Presidente saam met wie sy oor 16 jaar gewerk het:
Jurie Human, Cobus Minnaar, Christo Reitz en Danie Odendaal
Gaan kyk gerus na die NGS Jaarverslag en die Presidentsrede op
Management Page

_j5a1170

_j5a1174

_j5a1177

_j5a1220

_j5a1166

_j5a1181
Die Johnnie Reitz Big 5 Ope was ‘n groot sukses. Baie geluk en baie dankie vir elkeen se deelname. Volgende jaar maak ons weer so!

 

Baie Geluk aan ons Kampioen van Kampioene 2017!

Richard Bode – NG Vise-President, Xander MacGregor, Steyn de Lange, Gertjie Coetzee, Sharon Allison – NG Tesourier, en Jurie Human – NG President

2017: Xander MacGregor en Gertjie Coetzee – NG, met hulle tweede Champ of Champs trofee en Steyn de Lange – Limpopo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

2014: Xander Geringer, Xander Labuschagne,

2013: Riehan Botha

2012: Regard van Rooyen – NG, Owen Cilliers – NG en Xander MacGregor – NG, met sy eerste Champ of Champs trofee

 

 

 

 

 

2011: Elandre Beukes en Kleinjan Combrinck

2009: Gertjie Coetzee – NG, ontvang sy eerste Champ of Champs trofee

Nanjing here we come … Team South Africa for the Youth Olympics in China had their official send-off in Johannesburg on Monday evening. – See more at: http://www.sascoc.co.za/2014/08/11/team-sa-in-youth-olympic-games-send-off/#sthash.mv8mURga.dpuf
Nanjing here we come … Team South Africa for the Youth Olympics in China had their official send-off in Johannesburg on Monday evening. – See more at: http://www.sascoc.co.za/2014/08/11/team-sa-in-youth-olympic-games-send-off/#sthash.mv8mURga.dpuf
Nanjing here we come … Team South Africa for the Youth Olympics in China had their official send-off in Johannesburg on Monday evening. – See more at: http://www.sascoc.co.za/2014/08/11/team-sa-in-youth-olympic-games-send-off/#sthash.mv8mURga.dpuf
CONGRATULATIONS TO ALL THE MEDAL WINNERS AT THE SA CADET, JNR & SNR WRESTLERS!

SAWF Quadrennial Plan

Josua Boshoff was die wenner van die vliegtuigkoek by die Nico Visser Feestoernooi!

CONGRATULATIONS TO ALL THE WRESTLERS WHO TOOK PART IN MARRAKESH, MOROCCO. With every member of the team winning a medal it was no surprised that team South Africa took the overall title as well.
http://www.sascoc.co.za/2017/05/01/sa-juniors-and-cadets-rake-in-the-medals-in-morocco/
meesters-en-ons

RIO 2016OLYMPIC RIO WRESTLING LOGO

charlie OLYMPIC RIO CHARLES VILLET

With all the check boxes ticked and three years of sweat and very hard work and a solid performance at the 2nd OG Qualifying Event held last week in Turkey, South African Wrestling Federation’s number one referee, secured his ticket to Rio 2016 last night, when United World Wrestling published their final list of Referees to participate at this year’s Olympic Games in Rio.

With the number of referees having been reduced from 80 at the London 2012 Olympics to 50 for Rio 2016, United World Wrestling claim the cutbacks have developed a greater accountability among their officials, with only the very best of the best making the final cut.

Charles will be the only referee from Africa representing the continent on the mat in Rio. With fellow Africans Noreddinne Mochaffa (MAR) and Kamel Bouaziz (TUN) making the cut for as Supervisor and Instructor respectively.

To make the cut Charles had to referee at a series of high level UWW competitions including the Senior World Championships in Las Vegas last year, the continental championships in Egypt earlier this year and finally the 2nd Qualification Tournament in Turkey. It was extremely competitive and referees needed to show that they could perform under pressure.

Leading up to his inclusion in the elite group of referees, Charles was appointed by United World Wrestling as Neutral Referee at the 2014 World Beach Wrestling and was then appointed as the Neutral Referee at the 2015 All African Games in Congo and the 2015 Mostafa Championships in Egypt.

The South African Wrestling Federation is extremely proud of Charles’ achievement and we are fortunate to have one of the top referees leading our local team. We wish him well on his upcoming Olympic Referee’s course in Turkey as well as his participation on the greatest sports stage.

We salute you Mr Villet!

Menlopark Stoei is 60 jaar oud en bied die 28ste Mei 2016, die Frank Joubert Ope aan. Skryf in teen 26 Mei 2016 om 22h00 om eTMS. Inskrywings is oop. Sien julle almal daar.

 

 

*************************************

Baie geluk aan almal wat gekies is om aan die Arnold Classic deel te neem op 28 Mei 2016.

 

Voorspoed aan Marcel de Wit wat saam met Martin Erasmus en die span in Istanbul is vir hierdie groot geleentheid….

IMG_9097

Martin Erasmus Keeping SA Wrestling’s Olimpic Dream Alive!

The qualification tournament will take place between the 6th and 9th of May 2016. The entire country will be behind Martin in support of this incredible achievement. Should Martin succeed in his goal to qualify for Rio2016 he will be the first South African Wrestler to represent his country at the Olympics since our own Heinrich Barnes at Beijing 2008.

HEINRICH BARNES

Like most sports in South Africa, qualification criteria for wrestling is very strict and wrestlers are only able to qualify at a Senior World Championship, by placing in the top 6 or at one of two Olympic qualification events in Mongolia and Turkey, where they need to place in the top 3 or top two at each event respectively. The Oceania Qualification event is not recognised at this stage by SASCOC and therefore our wrestlers are unable to qualify through this event.

*************************************

GOOD LUCK TO ALL THE WRESTLERS WHO ARE TAKING PART IN THE SA PRESIDENTS & MASTERS CHAMPIONSHIPS ON FRIDAY AND SATURDAY AT CARNIVAL CITY
SAWF_banner
We would like to announce the National teams for the 2016 Cadet and Junior African Championships. Congratulations to all wrestlers and coaches selected to the respective teams. We wish you all the best with your preparation and participation in the African Championships 2016.
We kindly request that wrestlers and coaches confirm their participation in the African Championships 2016 by Wednesday 13 April 2016.
*************************************
NOORD-GAUTENG PRESIDENTE KAMPIOENSKAPPE
VRYSTYL, GRIEKS-ROMEINS EN DAMES
o/12-o/20
*************************************
GAUTENG NORTH PRESIDENTS CHAMPIONSHIPS
FREESTYLE, GRECO-ROMAN AND FEMININE u/12-/u20
*************************************
9 April 2016

 

SAWF Cadet_Junior Trials-1 photo Gussie

Baie geluk met die 1ste plekke (en al die ander ook!!) by die KADET & JUNIOR PROEWE! Nou vir die Afrika Kampioenskappe in Junie….

(Sien SASAR Omsendskrywe nr 33 vir kriteria oor Spankeuses)

SNR AFRICAN CHAMPTIONSHIPS ALEXANDRIA 2016
BAIE GELUK AAN ALMAL WAT IN EGIPTE GAAN DEELNEEM HET!

.

SA GRADERING 2016

Uitslae onder Tournaments… Results…..

Welkom aan ieder en elk! WELCOME EVERYONE!

Dit gaan ‘n heerlike uitdagende jaar wees en ons sien uit na goeie stoei, Olimpiese Spele en nog baie meer.

HAPPY NEW YEAR! WE ARE LOOKING FORWARD TO GREAT WRESTLING, THE OLYMPIC GAMES AND LOTS MORE.

So het ons aan die einde gekom van 2015 se werksaamhede ….. Nog so paar laaste dringende sake wat afgehandel moet word voordat elkeen ‘n welverdiende ruskant vat.

Baie dankie vir julle samewerking deur die jaar om sodoende NOORD-GAUTENG STOEI se hande sterk te maak. Niks gaan ongesiens verby nie en julle word baie waardeer.

GESEENDE KERSFEES en ‘n heerlike rustyd word elkeen toegewens. Voorspoed vir 2016 en mag NOORD-GAUTENG STOEI van krag tot krag gaan.

Die Kantoor en Saal open weer amptelik op 11 Januarie 2016.

Stoeigroete van huis tot huis.

XMAS 1

Kyk uit vir die TSHWANE SPORT LETTER 5 onder Colours Awarded. Baie geluk aan almal wat kleure gekry het. Welgedaan!

♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦

Sterkte vir die Meesters wat tans in Griekeland is. Ons hou styf duim vir elkeen van julle.

♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦

Is almal al gereed vir die SA Streekliga en die SA Jeug en & Junior Kampioenskappe in Kaapstad?

♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦

NG Kleure-brief is onder Colours Awarded te sien. Baie geluk aan elkeen wat kleure verwerf het. Dra dit met trots!

♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦

Bly fiks, bly positief, bly fokus.

♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦

Uitslae van SA Streek 3 is onder Results te sien. Baie geluk aan almal wat kwalifiseer vir SA Jeug Liga op 8 Oktober 2015 in die Kaap. Onthou dat slegs die eerste en tweede plekke kwalifiseer vir NGS Kleure.

♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦

Uitslae van die Wereld Kadet Kampioenskappe is uit onder Tournament Results.

♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦

Die name vir die SA Jeug en Junior Kampioenskappe wat kwalifiseer is uit. Kaapstad hier kom ons!

Die SA Streek-uitnodiging is uit en die stoeiers wat kwalifiseer vanaf 0/6 – 0/11. Gaan loer gerus.

♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦

Dankie aan almal wat deelgeneem het aan die NGS Jeug & Junior Kampioenskappe. Baie geluk aan die stoeiers wat deurgaan SA Streek toe. Hou NG se naam hoog!!

♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦

STERKTE AAN ALMAL WAT HIERDIE NAWEEK AAN DIE NG JEUG & JNR KAMPIOENSKAPPE DEELNEEM.
♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦♦
Onthou: Vrydagaand, 14 Augustus, is dit weer tyd vir die Bulletjie-toernooi. Bring die kleintjies vir vet pret!

BULLETJIE

DANKIE AAN ALMAL WAT DIE JOHNNIE REITZ BIG 5-OPE ONDERSTEUN HET. Dit was ‘n bedrywige dag gewees met fantastiese stoei! Baie geluk aan elkeen wat hulle beste gegee het.

ZAP_4918ZAP_4836

ZAP_4871ZAP_4852

ZAP_4809 ZAP_4847

ZAP_4808

11855706_1616042501977366_4456963175809741787_n


BIG 5 BANNERDIE JOHNNIE REITZ BIG 5 OPE VIND PLAAS OP

1 AUGUSTUS 2015

NOORD-GAUTENG STOEISAAL, MENLOPARK.

LET WEL: Daar is 2 inweegtye:
6-10 jaar weeg om 07:00 – 07:15 in by die Brugklub voor langs die Stoeisaal
11 Jaar tot Senior weeg om 10:00 – 10:45 in by die Brugklub voor langs die Stoeisaal

 

Maar wie is Johnnie Reitz?

Johnnie Reitz is ‘n stigterslid van Reitz Stoeiklub in 1936. Hy was ook een van die stigterslede van die Noord-Transvaalse Amateur Stoeivereniging in die vroeë veertigerjare en was later Voorsitter van die Stoeivereniging. Hy het vir baie jare gedien op die Vereniging se bestuur. Ook was hy vir 39 jaar op die Suid-Afrikaanse Amateur Stoeifederasie se bestuur. In 1962 word hy gekies as Springbokspanbestuurder wat saam met die Springbokspan aan die Senior Wêreldspele in Toledo, Ohio, VSA deelgeneem het.

Wat bittermin mense weet, is dat Johnnie Reitz ‘n FILA-beampte was en dat hy die eerste en enigste Suid-Afrikaaner tot dusver was wat as beampte opgetree het by die Olimpiese Spele. Dit was in 1960 in Rome. Hy het ook by ander internasionale kampioenskappe opgetree soos oa die Senior Wêreld Kampioenskap in Manchester, Engeland, in 1965.

Johnnie Reitz se twee seuns, Calie en Kosie Reitz, het ook beide Springbokkleure verwerf. Calie Reitz (tans Beskermheer van Noord-Gauteng Stoei en lewenslange erelid van die Suid-Afrikaanse Stoeifederasie) is die Suid-Afrikaanse stoeier wat die beste tot op hede op Olimpiese Spele gevaar het. Hy het in 1948 in London vierde geëindig in die middelgewigafdeling.

In 1955 is daar lewenslange erelidmaatskap van die Suid-Afrikaanse Amateur Stoeifederasie aan Johnnie Reitz toegeken.

NICO VISSERDie Nico Visser Feestoernooi was ‘n #FEES!!

Dankie vir elke klub se bydrae en entoesiasme.

Spaanse Ope uitslae:

http://wrestling.org.za/wordpress/wp-content/uploads/2014/04/2015_Spanish_GP_Results.pdf

SPAANSE OPE

Sterkte aan die SA Protea-span wat aan die Spaanse Ope gaan deelneem. Ons glo en vertrou dat dit sal goed gaan. Bon Voyage!

Baie geluk aan almal wat presteer het op die SA Kadet & Senior Kampioenskappe

Baie welkom terug uit Alexandria, Egipte

aan ons kampioene… julle het ons so trots gemaak!!

 

11150645_1460638410894173_8751276572630052455_n

 

**********************************************************

DIE UITVOERENDE BESTUUR VAN NOORD-GAUTENG STOEI WIL ELKE KLUB, STOEIER, AMPTENAAR EN OUER BEDANK VIR DIE TOEWYDING EN ONDERSTEUNING DEUR DIE JAAR.

GESEENDE KERSFEES

EN GENIET DIE RUSTYD.

**********************************************************

Gerald Meyer will be competing in Iran in the inaugural Africa vs Iran Tournament.

The Iranian Wrestling Federation extended an invite to the African Wrestling Governing Body (CALA) to send a team of wrestlers from across Africa to compete against Iran’s national team.

This will become an annual event and will be alternated between Iran and countries in Africa.

Congratulations to Gerald for being selected and good luck in Iran – a huge honor to be selected to compete against some of the best wrestlers in the world.

**********************************************************

Die afgelope naweek was die Noord-Gauteng Stoei Meriete Jaareindfunksie gehou in regte Las Vegas-styl, met Mafia- en Gatsby-uitrustings net waar jy kyk. Die ware sterre van die aand het geskitter en geblink tydens die oorhandiging van sertifikate, trofees en spesiale toekennings.

Gaan kyk na die foto’s van die geleentheid op NG se Facebook-blad – Noord-Gauteng Stoei Nuut – en kry al die aksie daar.

**********************************************************

Kry die uitslae van 2012 tot op hede onder Tournaments

**********************************************************

NOORD-GAUTENG KLUBLIGA
Die NG Klubliga het Saterdag, 18 Oktober, plaasgevind en dit is gekenmerk deur goeie gees en strawwe kompetisie tussen die verskillende klubs wat in spanverband teen mekaar kompeteer.

Centurion Stoei Gimnasium het die A-Liga oortuigend gewen en bly die kampioene sedert 2011.

Reitz wen die B-Liga.

Wel gedaan Centurion en aan die al die ander klubs wat deelgeneem het!

**********************************************************

Sien Brief 5 ivm NG Kleure onder Communication.

Skakel XCO vir alles Noord-Gauteng sweetpakke en ander klere:

Tel: 012 – 481 9260 / 0861 926 776

DAVE (072 407 9707) of BIANCA (087 941 3520)

Email:info@xco.co.za

GPS Coordinates : S 25~ 85′ 9986″ E 28~ 25′ 7907″

**********************************************************

Die SA Streek Liga, die SA GR & LF en Jeug & Jnr Kampioenskappe het die afgelope naweek plaasgevind. Die uitslae is onder Tournaments. Gaan loer gerus wie die beste in die land is!

**********************************************************

Menlopark Amateur-stoeiklub het ‘n prestige-aand aangebied waar daar hard gestoei en heerlike gekuier is.DSC_0126

BAIE GELUK AAN DIE MEESTERS MET HULLE PUIK PRESTASIE!! 10616524_842015569150740_5398051359206318715_n

Goud: Willem Putter. 9 de keer Wereld Meesters Stoei-Kampioen.

Silwer: Chris Sutton.

Brons: Fanie Vermaak, Monty de Beer, Bernie van Deventer. 10349876_831212233578756_7876916818812932453_n

YOUTH OLIMPIC GAMESYOG-MEDALS

Get the Commonwealth Championships’ results under Tournaments: Results

********************************************************

Die volgende stoeiers is op Noord-Gauteng se spog 2013 Jaareindfunksie aangewys as die beste stoeiers van die jaar in die volgende katergoriee:

0/15 LL – Owen Cilliers
0/17 LL – Anthony MacGregor
0/20 LL – Elandre Beukes
Senior LL – Heinrich Barnes
0/15 GR – Brandon Kidson
0/17 GR – Francois de Wit
Bo 17 GR – Wian Human
Dames 0/15 – Zuleike Ludick
Dames Bo 15 – Leanco Stans

Baie geluk aan elkeen. Ons is voorwaar trots op julle!

*************************************************

NOORD-GAUTENG LIGA TROFEES 2013

 

En die wenners is:

Liga C: Moot

Liga B: Reitz

Liga A: Centurion

OUDERDOM- EN STYL VAN TROFEES

AFDELING
3 DE PLEK
2 DE PLEK
1 STE PLEK
0/8 CSG TUKS MENLO PARK
0/9 MOOT MENLO PARK CSG
0/10 MENLO PARK TUKS CSG
0/11 CSG MENLO PARK TUKS
0/13 MENLO PARK/JOHAN THERON REITZ TUKS
0/15 MENLO PARK TUKS CSG
0/17
MENLO PARK TUKS ZENZELE
0/20
CSG REITZ/MENLO PARK/TUKS ZENZELE
Grieks-Romeins MOOT MENLO PARK TUKS
President Vrystyl ZENZELE MENLO PARK TUKS
Senior AKASIA EN KIESLING REITZ TUKS
ALGEHEEL CSG MENLO PARK TUKS

NOORD-GAUTENG KLEURE 2013:

(Goedgekeur deur Tshwane Sport)

Kleure Reglement – verskillende SKILDE

BRIEF 1 TSHWANE SPORT 22 July 2013
BRIEF 2 TSHWANE SPORT2 31 AUG 2013
BRIEF 3 TSHWANE SPORT3 2 Sept 2013
BRIEF 4 TSHWANE SPORT4 5 SEPT 2013
BRIEF 5 TSHWANE SPORT5 9 SEPT 2013
BRIEF 6 TSHWANE SPORT6 19 SEPT 2013